Dr. Chris Saayman van Tafelberg-gemeente in Kaapstad.
Hoe bly ’n papie lewendig binne sy omhulsel, en hoekom sterf hy as dit te vroeg breek? Hoekom sien ’n mens kilometers se voëlneste aan kragdrade tussen Britstown en Upington, maar amper niks tussen ...
Ilse Salzwedel gesels met Bun Booyens, wie se boek, TROEP, onlangs met die LW Hiemstraprys vir nie-fiksie bekroon is. Johan Myburg gesels oor literêre toerisme, en vertel meer oor ANGEL DOWN deur ...
Bart gaan soek by David die video-opname van die pad voor die Kelder. Robert en Cindy besef dat die video-opname hulle in die vallei kan plaas die aand van die moord. Dit word ‘n jaagtog oor wie ...
Is dit moontlik om langs iemand te lê en tog diep eensaam te voel? En, as jou maat emosioneel ontrou was, kan vertroue ooit regtig herstel? Ons gesels eerlik oor emosionele afstand, verhoudingspyn en ...
Your browser does not support the audio element.
21 Mei 2026: Suid-Afrika is tot minstens 31 Desember nog deel van AGOA. Die omstrede Ekapa-myn is te koop. Ons bespreek die Tshwane-metro se begrotingsrede.
‘n Operasie wat vir demensiepasiënte moontlike verligting kan bring, is gister vir die eerste keer in Suid-Afrika in die Cintocare Private Hospitaal in Pretoria gedoen. Die operasie is deur die ...
Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in ‘n lushof te omskep.
Your browser does not support the audio element.
Igna Klynsmith bespreek huwelike buite gemeenskap van goedere. Spesialisgas Volker Kruger praat oor ‘n hofsaak wat handel oor die geldigheid van ’n testament. Die oorledene het die testament met ‘n ...
Op Donderdag 26 Februarie volg Kobus Rudolph se Die Soektog na Luitenant Muller Meiring se Ratel 72. Die dokumentêr volg ’n 2018-toer van veterane van die 61 gemeganiseerde bataljon na Angola, waar ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results