Willem Pretorius (SAWV Veteramne Eenheid Suikerbos se Projek Dwergvalk) maak leerders by Luckhoff Skool touwys oor die gebruik van 'n slingervel. Suid-Afrikaanse Weermagvereniging Veterane, Eenheid ...