'n Britse toeris is waarskynlik die eerste mens ter wêreld wat gesterf het na hy deur 'n jellievis gesteek is. Richard Graham Gordon (58) van Driffield in Yorkshire was met vakansie saam met sy gesin ...