Graad R-leerders van Laerskool Pietersburg-Oos het op Afrikadag volgens die tema ‘Trots Suid-Afrikaans’ aangetrek. Daar was ‘n groot verskeidenheid verbeeldingryke uitrustings wat boere, jagters, ...
Laerskool Sundra het onlangs hul top vyf-presteerders vir elke graad vir die tweede termyn van die 2021-skooljaar aangewys. Graad 1 (Afrikaans): Zane Botha, Saida Bux, Keanu van Staden, Charmoné ...