KAAPSTAD. – Bende-betrokkenheid en werkloosheid is van die faktore wat daartoe bydra dat dwelmverwante misdade in die Wes-Kaap toeneem. Só het Celia Dawson van Nicro gereageer nadat dit gister bekend ...